Your Number 1 Portal for Bloemhof Today's Date: Saturday, May 18, 2013 10:30 AM
Skip Navigation Links
Home
About Us
Contact Us
Accommodation
Banking
Businesses
Medical & Emergency
Restaurants
Vehicle & Roadside Assistance
 
 

News


Renoster doodgeskiet, vermink

Setlagoli - 'n Renosterkoei is hier verskeie kere geskiet voordat die diewe haar horing uitgeslag het.

Die voorval het tussen 10:00 Maandag (29 Desember) en 10:00 Dinsdag (30 Desember) op die plaas Uitspan gebeur.

Dit is die tweede renoster in die Noordwes wat in November vir hul horings doodgemaak is.

Stellalander verneem dat 'n kragtige jaggeweer - moontlik 'n 458 - gebruik is om die renoster mee af te maai. Gewoonlik gebruik ivoorstropers pylgewere om renosters mee te skiet.

Volgens kapt Adéle Myburgh, provinsiale polisiewoordvoerder, is die polisie nog na die verdagtes opsoek

Quick Contact

Need someone to contact you? Just fill out this form and we will contact you.
Name and Surname:
Contact Number:
Email Address:
Verify: Verification Image
Copyright © 2009 Bloemhof Online| By Creative Designs  |  Admin